Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

MATTEUS 2:5 – Vergelyk alle weergawes

MATTEUS 2:5 AFR83 (Afrikaans 1983)

Hulle het hom geantwoord: “In Betlehem in Judea, want so is dit deur 'n profeet geskrywe

MATTEUS 2:5 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En hulle het vir hom gesê: Te Betlehem in Judéa, want so is daar deur die profeet geskrywe

MATTEUS 2:5 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

“In Betlehem in Judea, want die profeet het soos volg geskryf

MATTEUS 2:5 DB (Die Boodskap)

“In Betlehem, in die landstreek van Judea,” het hulle geantwoord. Die profeet Miga het immers geskryf

MATTEUS 2:5 ABA (Bybel vir almal)

Hulle het vir hom gesê: “Die Christus sal gebore word in die stad Betlehem in die provinsie Judea, want dit is wat die profeet geskryf het

MATTEUS 2:5 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Hulle het vir hom gesê: “In Betlehem, Judea, want so staan daar deur die profeet geskryf

MATTEUS 2:5 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En hulle sê vir hom: In Betlehem in Judéa, want so is geskrywe deur die profeet