MATTEUS 2:20
MATTEUS 2:20 Bybel vir almal (ABA)
“Maak gereed, neem die Kindjie en sy ma en gaan terug na die land Israel, want die mense wat die Kindjie wou doodmaak, is nou dood.”
Deel
Lees MATTEUS 2MATTEUS 2:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en gesê: Staan op, neem die Kindjie en sy moeder, en gaan na die land van Israel; want hulle is dood wat die lewe van die Kindjie gesoek het.
Deel
Lees MATTEUS 2MATTEUS 2:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
en sê: “Staan op, neem die Kindjie en sy moeder en gaan terug na die land van Israel toe, want die mense wat die Kindjie se lewe gesoek het, is dood.”
Deel
Lees MATTEUS 2