MATTEUS 2:14 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 2:14 AFR83 (Afrikaans 1983)
Josef het toe opgestaan en in die nag die Kindjie en sy moeder geneem en na Egipte toe vertrek
Deel
MATTEUS 2 AFR83MATTEUS 2:14 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Hy het toe opgestaan, die Kindjie en sy moeder in die nag geneem en na Egipte vertrek.
Deel
MATTEUS 2 AFR53MATTEUS 2:14 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Josef het toe opgestaan en nog daardie selfde nag met die Kindjie en sy ma na Egipte toe vertrek.
Deel
MATTEUS 2 NLVMATTEUS 2:14 DB (Die Boodskap)
Josef het dadelik opgestaan, vir Maria wakker gemaak en inderhaas met haar en Jesus in die middel van die nag uit die dorp padgegee. Hulle het na Egipte toe gegaan.
Deel
MATTEUS 2 DBMATTEUS 2:14 ABA (Bybel vir almal)
Josef het toe opgestaan. Hy het die Kindjie en sy ma in die nag saam met hom geneem en hulle het na Egipte gegaan.
Deel
MATTEUS 2 ABAMATTEUS 2:14 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Josef het toe gereedgemaak en gedurende die nag die Kindjie en sy moeder geneem en na Egipte vertrek.
Deel
MATTEUS 2 AFR20MATTEUS 2:14 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe hy opstaan, het hy die kindjie en sy moeder in die nag geneem en na Egipte vertrek.
Deel
MATTEUS 2 CAB23