YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 19:6

MATTEUS 19:6 Bybel vir almal (ABA)

“Daarom is hulle nie meer twee mense nie, maar een. As God 'n man en 'n vrou saamgebind het, dan mag hulle nie skei nie.”

Deel
Lees MATTEUS 19

MATTEUS 19:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

sodat hulle nie meer twee is nie, maar een vlees? Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie.

Deel
Lees MATTEUS 19

MATTEUS 19:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle is dus nie meer twee nie, maar een. Wat God dan saamgevoeg het, mag 'n mens nie skei nie.”

Deel
Lees MATTEUS 19

MATTEUS 19:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

sodat hulle nie meer twee is nie, maar een liggaam. Daarom, wat God saamgevoeg het, moet 'n mens nie skei nie.”

Deel
Lees MATTEUS 19

MATTEUS 19:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daarom is hulle nie meer twee nie, maar een vlees. Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie.

Deel
Lees MATTEUS 19

MATTEUS 19:6 Die Boodskap (DB)

“In die huwelik bestaan daar nie meer twee mense in God se oë nie, maar net een. Hierdie band tussen man en vrou is onbreekbaar. As God dan twee mense op hierdie manier in die huwelik aan mekaar verbind het, mag niemand op aarde dit verbreek nie.”

Deel
Lees MATTEUS 19

MATTEUS 19:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle is dus nie meer twee nie, maar een liggaam. Wat God so saamgevoeg het, mag ’n mens nie uitmekaarskeur nie.”

Deel
Lees MATTEUS 19
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's