YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 19:4

MATTEUS 19:4 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het hulle geantwoord: “Julle het gelees dat God wat in die begin alles gemaak het, die mense so gemaak het dat hulle mans en vroue is.

Deel
Lees MATTEUS 19

MATTEUS 19:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Hy antwoord hulle en sê: Het julle nie gelees dat Hy wat hulle gemaak het, hulle van die begin af man en vrou gemaak het nie

Deel
Lees MATTEUS 19

MATTEUS 19:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het hulle geantwoord: “Het julle nie gelees dat die Skepper hulle van die begin af man en vrou gemaak het nie?

Deel
Lees MATTEUS 19

MATTEUS 19:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy antwoord: “Het julle nie gelees dat die Skepper hulle van die begin af manlik en vroulik gemaak het nie? ”

Deel
Lees MATTEUS 19

MATTEUS 19:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy antwoord en sê vir hulle: Het julle nie gelees dat Hy wat hulle aan die begin gemaak het, hulle man en vrou gemaak het nie?

Deel
Lees MATTEUS 19

MATTEUS 19:4 Die Boodskap (DB)

Jesus het dadelik ’n teenvraag vir hulle gereed gehad: “Ken julle dan nie julle Bybel nie? Weet julle nie daar staan geskryf dat God heel aan die begin man en vrou gemaak het om lewenslank by mekaar te bly nie?

Deel
Lees MATTEUS 19

MATTEUS 19:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy antwoord hulle: “Het julle nie in die Skrif gelees dat die Skepper die mens van die begin af man en vrou gemaak het nie?

Deel
Lees MATTEUS 19
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's