YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 19:30

MATTEUS 19:30 Bybel vir almal (ABA)

Baie mense wat nou belangrik is, sal dan onbelangrik wees, en mense wat nou onbelangrik is, sal dan belangrik wees.”

Deel
Lees MATTEUS 19

MATTEUS 19:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en wat laaste is, eerste.

Deel
Lees MATTEUS 19

MATTEUS 19:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en wat laaste is, eerste.”

Deel
Lees MATTEUS 19

MATTEUS 19:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en wat laaste is, eerste.”

Deel
Lees MATTEUS 19

MATTEUS 19:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar baie wat eerste is, sal laaste wees; en die laastes sal eerste wees.

Deel
Lees MATTEUS 19

MATTEUS 19:30 Die Boodskap (DB)

“Mense wat nou hier op aarde baie belangrik is, sal glad nie ’n plek kry in God se nuwe wêreld nie. Diegene wat egter nou agter in die ry van die lewe staan omdat hulle My volg, sal daar belangrik wees.”

Deel
Lees MATTEUS 19

MATTEUS 19:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar baie wat nou so vernaam lyk, sal eendag heeltemal onbelangrik wees. En dié wat nou nie gereken word nie, sal eendag die belangrikste wees.”

Deel
Lees MATTEUS 19
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's