MATTEUS 19:11
MATTEUS 19:11 Bybel vir almal (ABA)
Maar Jesus antwoord hulle: “Dit is nie al die mense wat kan verstaan wat Ek gesê het nie, net die mense vir wie God help, kan dit verstaan.
Deel
Lees MATTEUS 19MATTEUS 19:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Hy sê vir hulle: Almal vat hierdie woord nie, maar net dié aan wie dit gegee is.
Deel
Lees MATTEUS 19MATTEUS 19:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Hy sê vir hulle: “Wat julle nou sê, is nie vir almal moontlik nie, net vir dié aan wie dit gegee is.
Deel
Lees MATTEUS 19MATTEUS 19:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het egter vir hulle gesê: “Nie almal kan hierdie saak begryp nie – slegs hulle aan wie dit gegee is.
Deel
Lees MATTEUS 19MATTEUS 19:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar Hy sê vir hulle: Almal kan hierdie woord nie aanneem nie, behalwe hulle aan wie dit gegee is.
Deel
Lees MATTEUS 19