MATTEUS 18:7
MATTEUS 18:7 Bybel vir almal (ABA)
God sal dit sleg laat gaan met mense wat ander mense laat ophou glo. Daar sal altyd dinge wees wat mense laat ophou glo, maar dit sal sleg gaan met iemand wat ander mense laat ophou glo.
MATTEUS 18:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wee die wêreld weens die struikelblokke! Want dit is noodsaaklik dat daar struikelblokke kom, maar wee die mens deur wie die struikelblok kom.
MATTEUS 18:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hoe jammer tog vir die wêreld dat daar dinge is wat die mens afvallig maak! Sulke dinge kom noodwendig, maar wee die mens deur wie dit kom.
MATTEUS 18:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wee die wêreld as gevolg van die struikelblokke. Struikelblokke sal onvermydelik kom; nogtans, wee die mens deur wie die struikelblok kom.
MATTEUS 18:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wee die wêreld vanweë die oortredings! want dit moet seker wees dat oortredings kom; maar wee daardie man deur wie die oortreding kom!