YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 18:5

MATTEUS 18:5 Bybel vir almal (ABA)

En wanneer iemand vir een so 'n kindjie wat aan My behoort, sê hy is welkom, dan sê so iemand Ek is ook welkom by hom.”

Deel
Lees MATTEUS 18

MATTEUS 18:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En elkeen wat een van sulke kindertjies in my Naam ontvang, ontvang My

Deel
Lees MATTEUS 18

MATTEUS 18:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

En wie so 'n kindjie in my Naam ontvang, ontvang My.”

Deel
Lees MATTEUS 18

MATTEUS 18:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En wie een so 'n kindjie in my Naam ontvang, ontvang My.”

Deel
Lees MATTEUS 18

MATTEUS 18:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En elkeen wat so 'n kindjie in my Naam ontvang, ontvang My.

Deel
Lees MATTEUS 18

MATTEUS 18:5 Die Boodskap (DB)

“Elkeen wat een van hierdie kindertjies soos ’n vriend ontvang en hom goed behandel, ontvang My ook as vriend en behandel My goed.

Deel
Lees MATTEUS 18

MATTEUS 18:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En elkeen wat ’n kindjie soos hierdie een ter wille van My verwelkom, verwelkom My.

Deel
Lees MATTEUS 18

MATTEUS 18:5

MATTEUS 18:5 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's