YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 18:35

MATTEUS 18:35 Bybel vir almal (ABA)

My Vader in die hemel sal dieselfde doen met julle as julle nie mekaar wil vergewe nie. Julle moet dit doen met julle hele hart.”

Deel
Lees MATTEUS 18

MATTEUS 18:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

So sal ook my hemelse Vader aan julle doen as julle nie elkeen sy broeder van harte sy oortredinge vergewe nie.

Deel
Lees MATTEUS 18

MATTEUS 18:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

“So sal my Vader wat in die hemel is, ook met julle maak as julle nie elkeen sy broer van harte vergewe nie.”

Deel
Lees MATTEUS 18

MATTEUS 18:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

So sal my hemelse Vader ook met julle maak as julle nie elkeen sy broer van harte vergewe nie.”

Deel
Lees MATTEUS 18

MATTEUS 18:35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

So sal my hemelse Vader ook aan julle doen as julle nie elkeen sy broer sy oortredinge van harte vergewe nie.

Deel
Lees MATTEUS 18

MATTEUS 18:35 Die Boodskap (DB)

“My Vader in die hemel sal net soos hierdie koning met julle maak as julle weier om mekaar van harte te vergewe.”

Deel
Lees MATTEUS 18

MATTEUS 18:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So sal my hemelse Vader ook met julle maak as julle weier om julle medegelowiges met julle hele hart te vergewe.”

Deel
Lees MATTEUS 18
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's