MATTEUS 18:29
MATTEUS 18:29 Bybel vir almal (ABA)
Die ander amptenaar val toe op sy knieë voor hom en soebat en sê: ‘Jy moet asseblief geduldig wees met my, ek sal alles terugbetaal wat ek vir jou skuld.’
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sy mededienskneg val toe voor sy voete neer en smeek hom en sê: Wees lankmoedig met my, en ek sal jou alles betaal.
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy medeamptenaar het voor hom neergeval en hom gesmeek: ‘Gee my tog uitstel, ek sal jou betaal.’
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy medeslaaf val toe neer en smeek hom, ‘Wees geduldig met my, en ek sal jou terugbetaal.’
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sy mededienskneg het voor sy voete neergeval en hom gesmeek en gesê: Wees geduldig met my, en ek sal jou alles betaal.
Deel
Lees MATTEUS 18