MATTEUS 18:27
MATTEUS 18:27 Bybel vir almal (ABA)
Die koning was toe baie jammer vir die amptenaar. Hy het hom laat gaan en hy het gesê dit is nie nodig dat die amptenaar die skuld betaal nie.
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die heer van daardie dienskneg het innig jammer vir hom gevoel en hom losgelaat en hom die skuld kwytgeskeld.
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die koning het hom jammer gekry, hom laat gaan en sy skuld afgeskryf.
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die heer van daardie slaaf het hom innig jammer gekry, hom vrygelaat en sy skuld vir hom kwytgeskeld.
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe was die heer van daardie dienskneg innig jammer, en hy het hom losgemaak en hom die skuld kwytgeskeld.
Deel
Lees MATTEUS 18