YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 18:20

MATTEUS 18:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle.”

Deel
Lees MATTEUS 18

MATTEUS 18:20 Bybel vir almal (ABA)

Want waar twee of drie van julle bymekaar is om My te aanbid, daar is Ek by hulle.”

Deel
Lees MATTEUS 18

MATTEUS 18:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde.

Deel
Lees MATTEUS 18

MATTEUS 18:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle.”

Deel
Lees MATTEUS 18

MATTEUS 18:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want waar twee of drie in my Naam byeen is, daar is Ek in hulle midde. ”

Deel
Lees MATTEUS 18

MATTEUS 18:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want waar twee of drie in my Naam bymekaar is, daar is Ek in hulle midde.

Deel
Lees MATTEUS 18

MATTEUS 18:20 Die Boodskap (DB)

Onthou: Ek is altyd by julle, selfs daar waar net twee of drie van julle in my Naam bymekaarkom om te bid.”

Deel
Lees MATTEUS 18

MATTEUS 18:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Waar twee of drie bymekaar is, is Ek immers ook saam met hulle daar.”

Deel
Lees MATTEUS 18

MATTEUS 18:20

MATTEUS 18:20 AFR83MATTEUS 18:20 AFR83MATTEUS 18:20 AFR83MATTEUS 18:20 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's