MATTEUS 18:2
MATTEUS 18:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het 'n kindjie nader geroep en hom tussen hulle laat staan
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:2 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het 'n kindjie geroep om nader te kom en Hy het die kindjie voor hulle laat staan.
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe roep Jesus 'n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het toe 'n kindjie nader geroep, hom tussen hulle laat staan
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jesus het 'n kindjie na hom geroep en hom in hulle midde gesit
Deel
Lees MATTEUS 18