MATTEUS 18:15
MATTEUS 18:15 Bybel vir almal (ABA)
“As een van die ander gelowiges sonde gedoen het teen jou, dan moet jy eers met hom raas waar julle twee alleen is. As hy luister na jou, dan is hierdie gelowige weer saam met jou.
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN as jou broeder teen jou sondig, gaan bestraf hom tussen jou en hom alleen. As hy na jou luister, dan het jy jou broeder gewin
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
“As jou broer verkeerd opgetree het teen jou, gaan wys hom tereg waar julle eenkant alleen is. As hy na jou luister, het jy jou broer teruggewen.
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ As jou broer teen jou sondig, moet jy hom teregwys waar julle twee alleen is. As hy na jou luister, het jy jou broer teruggewen.
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as jou broer teen jou oortree, gaan vertel hom sy skuld tussen jou en hom alleen; as hy na jou luister, het jy jou broer gewen.
Deel
Lees MATTEUS 18