MATTEUS 18:14
MATTEUS 18:14 Bybel vir almal (ABA)
Julle Vader in die hemel wil ook nie hê een van hierdie mense moet verlore gaan nie, hierdie mense wat nie belangrik is nie.”
MATTEUS 18:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So is dit nie die wil van julle Vader wat in die hemele is, dat een van hierdie kleintjies verlore gaan nie.
MATTEUS 18:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
So is dit ook nie die wil van julle Vader in die hemel dat een van hierdie kleintjies verlore moet gaan nie.”
MATTEUS 18:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So is dit nie die wil van julle Vader in die hemele dat een van hierdie kleintjies verlore raak nie.”
MATTEUS 18:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So is dit ook nie die wil van julle Vader wat in die hemele is dat een van hierdie kleintjies moet vergaan nie.
MATTEUS 18:14 Die Boodskap (DB)
“Weet julle, my Vader maak presies net soos hierdie boer. Hy hou aan met soek na elkeen van sy ou kleintjies wat oor ’n sonde neergeslaan het totdat Hy hulle kry. Dan gaan tel Hy hulle op. Omdat hulle vir Hom kosbaar is, wil Hy nie hê dat een van hulle verlore gaan nie.”