MATTEUS 17:8
MATTEUS 17:8 Bybel vir almal (ABA)
Toe die dissipels opkyk, het hulle net vir Jesus gesien, niemand anders nie.
Deel
Lees MATTEUS 17MATTEUS 17:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe slaan hulle hul oë op en sien niemand meer nie, behalwe Jesus alleen.
Deel
Lees MATTEUS 17MATTEUS 17:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe hulle opkyk, het hulle niemand gesien nie, net Jesus alleen.
Deel
Lees MATTEUS 17MATTEUS 17:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe hulle opkyk, het hulle niemand gesien nie, behalwe net Jesus self.
Deel
Lees MATTEUS 17MATTEUS 17:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe hulle hul oë opslaan, het hulle niemand gesien nie, behalwe Jesus alleen.
Deel
Lees MATTEUS 17