MATTEUS 15:38
MATTEUS 15:38 Bybel vir almal (ABA)
Daar was 4 000 mans wat geëet het. Daar was ook nog vroue en kinders.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die wat geëet het, was vierduisend manne buiten die vroue en kinders.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:38 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar was vier duisend mans wat geëet het, afgesien van die vrouens en kinders.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Afgesien van die vroue en kindertjies, was daar vierduisend mans wat geëet het.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:38 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die wat geëet het, was vierduisend man, buiten vroue en kinders.
Deel
Lees MATTEUS 15