MATTEUS 15:37
MATTEUS 15:37 Bybel vir almal (ABA)
Almal het genoeg geëet. Sy dissipels het die stukkies opgetel wat oorgebly het, dit was sewe groot mandjies vol.
MATTEUS 15:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het almal geëet en versadig geword; en hulle het die oorskot van die brokstukke opgetel, sewe mandjies vol.
MATTEUS 15:37 Afrikaans 1983 (AFR83)
Almal het geëet en genoeg gekry. En die dissipels het nog sewe mandjies vol bymekaargemaak van die stukke wat oorgebly het.
MATTEUS 15:37 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het almal geëet en versadig geword. Hulle het van die stukke wat oorgebly het, sewe mandjies vol opgetel.
MATTEUS 15:37 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het almal geëet en versadig geword, en van die stukkende vleis wat oorgebly het, het hulle sewe mandjies vol opgetel.