YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 15:36

MATTEUS 15:36 Bybel vir almal (ABA)

Hy het die sewe brode en die visse geneem en vir God dankie gesê daarvoor. Daarna het Hy die brood gebreek en dit vir sy dissipels gegee, en die dissipels het dit vir die mense gegee.

Deel
Lees MATTEUS 15

MATTEUS 15:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe neem Hy die sewe brode en die visse, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan sy dissipels, en die dissipels aan die skare.

Deel
Lees MATTEUS 15

MATTEUS 15:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe neem Hy die sewe brode en die visse en dank God daarvoor. Daarna het Hy die brood gebreek en dit aan die dissipels gegee, en hulle het dit aan die mense gegee.

Deel
Lees MATTEUS 15

MATTEUS 15:36 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

het Hy die sewe brode en die visse geneem, gedank, dit gebreek en vir die dissipels gegee, en die dissipels weer vir die skare.

Deel
Lees MATTEUS 15

MATTEUS 15:36 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Hy het die sewe brode en die visse geneem en gedank en dit gebreek en aan Sy dissipels gegee en die dissipels aan die skare.

Deel
Lees MATTEUS 15

MATTEUS 15:36 Die Boodskap (DB)

Daarna neem Hy die sewe brode en die vissies in sy hand. Na ’n dankgebed begin Hy om dit te breek en aan sy dissipels te gee. Hulle het dit weer aan die skare uitgedeel.

Deel
Lees MATTEUS 15

MATTEUS 15:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe neem Hy die sewe brode en die visse, bid om God se seën, breek die brood in stukke, en gee dit aan sy dissipels, en die dissipels weer aan die skare.

Deel
Lees MATTEUS 15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's