MATTEUS 15:33
MATTEUS 15:33 Bybel vir almal (ABA)
Die dissipels vra toe vir Jesus: “Waar sal ons so baie brood kry dat ons vir hierdie klomp mense genoeg kan gee om te eet? Ons is ver van 'n stad, hier woon niemand nie.”
MATTEUS 15:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En sy dissipels sê vir Hom: Waar sal ons in die woestyn soveel brode vandaan kry om so 'n groot skare te versadig?
MATTEUS 15:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy dissipels sê vir Hom: “Waar sal ons in hierdie verlate plek genoeg brood kry om so baie mense kos te gee?”
MATTEUS 15:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar die dissipels sê vir Hom: “Waar kry ons in hierdie verlate plek genoeg brood om so 'n groot skare te voed? ”
MATTEUS 15:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sy dissipels sê vir Hom: Waarvandaan sou ons soveel brood in die woestyn hê om so 'n groot menigte te versadig?