MATTEUS 15:3
MATTEUS 15:3 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hulle gesê: “Hoekom is julle ongehoorsaam en doen julle nie wat Gód gesê het nie? Maar julle hou aan om te doen wat mense sê.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Hy antwoord en sê vir hulle: Waarom oortree julle ook die gebod van God ter wille van julle oorlewering?
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Waarom verontagsaam julle self die gebod van God ter wille van julle oorgelewerde gebruike?” het Jesus geantwoord.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het hulle egter geantwoord: “Hoekom oortree ook julle die gebod van God met julle tradisie?
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar hy antwoord en sê vir hulle: Waarom oortree julle ook die gebod van God deur julle oorlewering?
Deel
Lees MATTEUS 15