YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 15:27

MATTEUS 15:27 Bybel vir almal (ABA)

Die vrou sê toe vir Jesus: “Dit is waar, Here, maar ook die hondjies eet van die krummels wat afval van die tafels van hulle eienaars.”

Deel
Lees MATTEUS 15

MATTEUS 15:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En sy sê: Ja, Here, maar die hondjies eet darem van die krummels wat van die tafel van hulle base afval.

Deel
Lees MATTEUS 15

MATTEUS 15:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Dit is waar, Here,” sê sy, “maar die hondjies eet darem van die krummels wat van hulle base se tafels afval.”

Deel
Lees MATTEUS 15

MATTEUS 15:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar sy het gesê: “Ja, Here, en tog eet die hondjies van die krummels wat van hulle eienaars se tafel val. ”

Deel
Lees MATTEUS 15

MATTEUS 15:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En sy sê: Waarlik, Here, tog eet die honde van die krummels wat van hulle eienaars se tafel val.

Deel
Lees MATTEUS 15

MATTEUS 15:27 Die Boodskap (DB)

“Ag, Here, dit is waar,” het sy geantwoord. “Maar partykeer is onrein mense bereid om die oorskietkos te eet wat op die grond beland. U kan gerus voortgaan met u bediening aan Israel. Laat asseblief tog net ’n stukkie van u genade na my kant toe val!”

Deel
Lees MATTEUS 15

MATTEUS 15:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy het daarop gereageer: “Dit is so, Here, maar selfs die huishondjies eet tog darem van die krummels wat van hulle base se tafel afval.”

Deel
Lees MATTEUS 15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's