YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 15:2

MATTEUS 15:2 Bybel vir almal (ABA)

“Hoekom is jou dissipels ongehoorsaam en doen hulle nie wat ons voorouers altyd gedoen het nie? Jou dissipels was nie hulle hande wanneer hulle gaan eet nie.”

Deel
Lees MATTEUS 15

MATTEUS 15:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Waarom oortree u dissipels die oorlewering van die ou mense? Want hulle was nie hul hande as hulle brood eet nie.

Deel
Lees MATTEUS 15

MATTEUS 15:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Hoekom verontagsaam u dissipels die oorgelewerde gebruike van die voorgeslagte? As hulle gaan eet, was hulle nie hulle hande nie.”

Deel
Lees MATTEUS 15

MATTEUS 15:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Hoekom oortree u dissipels die tradisie van die voorouers? Want hulle was nie hulle hande wanneer hulle gaan eet nie. ”

Deel
Lees MATTEUS 15

MATTEUS 15:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Waarom oortree u dissipels die oorlewering van die ouderlinge? want hulle was nie hul hande as hulle brood eet nie.

Deel
Lees MATTEUS 15

MATTEUS 15:2 Die Boodskap (DB)

“Waarom steur jou dissipels hulle nie aan die godsdienstige tradisies van ons voorvaders nie? Hulle was nie hulle hande voor ete nie.”

Deel
Lees MATTEUS 15

MATTEUS 15:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Waarom verbreek jou dissipels ons voorouers se tradisies deur nie hulle hande voor ete te was nie?”

Deel
Lees MATTEUS 15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's