MATTEUS 15:17
MATTEUS 15:17 Bybel vir almal (ABA)
Julle weet dat die kos wat in 'n mens se mond ingaan, na sy maag gaan en dan weer uit sy liggaam uitgaan.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Begryp julle nog nie dat alles wat in die mond ingaan, in die maag kom en in die heimlikheid uitgewerp word nie?
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Begryp julle nie dat alles wat by die mond ingaan, na die maag toe gaan en daarna uit die liggaam uitgaan nie?
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Verstaan julle nie dat alles wat by die mond ingaan, in die maag beland en in die privaat uitgewerp word nie?
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verstaan julle nog nie dat alles wat deur die mond ingaan, in die maag ingaan en in die wurg uitgewerp word nie?
Deel
Lees MATTEUS 15