YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 14:30

MATTEUS 14:30 Bybel vir almal (ABA)

Maar toe Petrus sien die wind is sterk, het hy bang geword. Hy het begin sink en hy het geskree: “Here, red my!”

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar toe hy die sterk wind sien, het hy bang geword; en toe hy begin sink, roep hy uit en sê: Here, red my!

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar toe Petrus sien hoe sterk is die wind, het hy bang geword en begin sink en uitgeroep: “Here, red my!”

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar toe hy sien hoe sterk die wind was, het hy bang geword. Toe hy begin sink, skreeu hy: “Here, red my!”

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar toe hy die wind sien woes, was hy bang; en begin sink, het hy uitgeroep en gesê: Here, red my!

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:30 Die Boodskap (DB)

Maar toe hy sien hoe sterk die wind is, het sy moed hom begeef. Hy het begin sink. Hy roep toe benoud: “Here, red my!”

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar toe hy die hoë golwe rondom hom sien, het hy paniekerig geword en begin sink. Hy skree toe vir Jesus: “Here, red my!”

Deel
Lees MATTEUS 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's