YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 14:27

MATTEUS 14:27 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het dadelik met hulle gepraat en vir hulle gesê: “Toemaar, dit is Ek! Moenie bang wees nie.”

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar Jesus het dadelik met hulle gespreek en gesê: Hou goeie moed, dit is Ek! Moenie vrees nie.

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Jesus het dadelik met hulle gepraat en gesê: “Wees gerus, dit is Ek. Moenie bang wees nie.”

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar Jesus het dadelik vir hulle gesê: “Hou moed, dit is Ek; moenie langer bang wees nie.”

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar Jesus het dadelik met hulle gespreek en gesê: Hou goeie moed; dit is ek; wees nie bang nie.

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:27 Die Boodskap (DB)

Maar Jesus het hulle dadelik gerusgestel: “Bedaar. Dit is Ek! Moenie bang wees nie.”

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Jesus het dadelik vir hulle gesê: “Toemaar, moet julle nie ontstel nie. Dit is Ek.”

Deel
Lees MATTEUS 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's