MATTEUS 14:25
MATTEUS 14:25 Bybel vir almal (ABA)
Vroeg die volgende oggend, voordat dit lig geword het, het Jesus na hulle toe gekom. Hy het op die see geloop.
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar in die vierde nagwaak het Jesus na hulle gekom, al wandelende op die see.
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met dagbreek die volgende môre het Hy op die see na hulle toe aangeloop gekom.
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In die vierde nagwaak het Hy na hulle toe aangeloop gekom op die see.
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En in die vierde nagwaak het Jesus na hulle gegaan terwyl hy op die see wandel.
Deel
Lees MATTEUS 14