YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 14:23

MATTEUS 14:23 Bybel vir almal (ABA)

Nadat Jesus al die mense huis toe gestuur het, het Hy alleen teen die berg opgegaan om te bid. Dit het donker geword en Jesus was alleen daar.

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En nadat Hy die skare weggestuur het, klim Hy op die berg om in die eensaamheid te bid. En toe dit aand geword het, was Hy daar alleen.

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy alleen na die berg toe gegaan om te bid. Toe dit aand word, was Hy daar alleen.

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Nadat Hy die skare weggestuur het, het Hy teen die berg opgegaan om in afsondering te bid. Toe dit aand geword het, was Hy daar alleen.

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En nadat Hy die skare weggestuur het, het Hy op 'n berg afgesonder om te bid; en toe dit aand geword het, was Hy alleen daar.

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:23 Die Boodskap (DB)

Toe almal weg is, het Jesus alleen teen die berg opgeklim om te gaan bid. Daar het Hy tot laat in die nag gebly.

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Hy teen die berg uitgeklim om eenkant te gaan bid. Laataand was Hy alleen daar.

Deel
Lees MATTEUS 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's