YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 14:14

MATTEUS 14:14 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het uit die boot geklim en Hy het die klomp mense gesien. Hy was baie jammer vir hulle en Hy het die siek mense wat by hulle was, gesond gemaak.

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN toe Jesus uitgaan, het Hy 'n groot skare gesien en innig jammer vir hulle gevoel, en Hy het hulle siekes gesond gemaak.

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Hy uit die skuit klim, het Hy die groot menigte mense daar gesien. Hy het hulle innig jammer gekry en die siekes onder hulle gesond gemaak.

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe Hy uitklim, het Hy die groot skare gesien, hulle innig jammer gekry en hulle siekes gesond gemaak.

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Jesus het uitgegaan en 'n groot menigte gesien, en Hy was innig jammer vir hulle, en Hy het hulle siekes gesond gemaak.

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:14 Die Boodskap (DB)

Toe Jesus by sy bestemming aankom, het ’n groot skare Hom ingewag. Toe Hy hulle sien, het Hy hulle baie jammer gekry, veral toe Hy al die siekes sien wat op Hom wag. Hy het dadelik begin om hulle gesond te maak.

Deel
Lees MATTEUS 14

MATTEUS 14:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jesus uit die skuit klim, sien Hy dat daar reeds ’n massa mense bymekaar was. Hy het ’n diepe deernis vir hulle gevoel en hulle siekes gesond gemaak.

Deel
Lees MATTEUS 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's