YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 12:6

MATTEUS 12:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Ek sê vir julle: Een wat groter is as die tempel, is hier.

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:6 Bybel vir almal (ABA)

En Ek sê vir julle: Hier is Iemand, en dit is Ek, wat baie belangriker is as die tempel.

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Ek sê vir julle: Een wat groter is as die tempel, is hier.

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ek sê vir julle: Hier is Een wat groter is as die tempel.

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek sê vir julle: Wat hiér is, is groter as die tempel.

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar Ek sê vir julle dat daar in hierdie plek een is wat groter is as die tempel.

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:6 Die Boodskap (DB)

Hier voor julle staan Iemand wat belangriker is as alle godsdienstige reëls. As julle moet kies tussen gehoorsaamheid aan Hom en allerhande godsdienstige wette, kies Hom. Maar nou gaan julle hier tekere oor mense wat niks verkeerds doen nie, alles net omdat julle godsdienstige reëls dien en nie vir God nie.

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dít verseker Ek julle, Iemand groter as die tempel is hier by julle.

Deel
Lees MATTEUS 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's