MATTEUS 12:50
MATTEUS 12:50 Bybel vir almal (ABA)
“Hierdie mense is my ma en my broers. Elkeen wat doen wat my Vader in die hemel wil hê, daardie persoon is my broer of my suster of my ma.”
Deel
Lees MATTEUS 12MATTEUS 12:50 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want elkeen wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is, dié is my broer en suster en moeder.
Deel
Lees MATTEUS 12MATTEUS 12:50 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Daar is my moeder en my broers! Elkeen wat die wil doen van my Vader wat in die hemel is, dié is my broer en my suster en my moeder.”
Deel
Lees MATTEUS 12MATTEUS 12:50 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want elkeen wat die wil doen van my Vader in die •hemele, dié is my broer en suster en moeder.”
Deel
Lees MATTEUS 12MATTEUS 12:50 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want elkeen wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is, dit is my broer en suster en moeder.
Deel
Lees MATTEUS 12