MATTEUS 12:40
MATTEUS 12:40 Bybel vir almal (ABA)
Jona was drie dae en drie nagte in die maag van die groot vis. So sal Ek, die Seun van die mens, ook drie dae en drie nagte in die graf wees.
MATTEUS 12:40 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want soos Jona drie dae en drie nagte in die buik van die groot vis was, só sal die Seun van die mens drie dae en drie nagte in die hart van die aarde wees.
MATTEUS 12:40 Afrikaans 1983 (AFR83)
Soos Jona drie dae en drie nagte in die maag van 'n groot vis was, so sal die Seun van die mens drie dae en drie nagte binne-in die aarde wees.
MATTEUS 12:40 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want net soos ‘Jona drie dae en drie nagte in die ingewande van die groot vis was,’ so sal die •Seun van die Mens drie dae en drie nagte in die hart van die aarde wees.
MATTEUS 12:40 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want soos Jona drie dae en drie nagte in die maag van die walvis was; so sal die Seun van die mens drie dae en drie nagte in die hart van die aarde wees.