YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 12:37

MATTEUS 12:37 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want op grond van jou woorde sal jy geregverdig word, en op grond van jou woorde sal jy veroordeel word.”

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:37 Bybel vir almal (ABA)

Want God sal julle oordeel oor wat julle gesê het, en Hy sal besluit of julle skuldig is of onskuldig.”

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want uit jou woorde sal jy geregverdig word, en uit jou woorde sal jy veroordeel word.

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op grond van jou eie woorde sal jy vrygespreek of veroordeel word.”

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:37 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want op grond van jou woorde sal jy geregverdig word, en op grond van jou woorde sal jy veroordeel word.”

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:37 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want uit jou woorde sal jy geregverdig word, en uit jou woorde sal jy veroordeel word.

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:37 Die Boodskap (DB)

Immers, op grond van wat jy sê, sal God besluit of jou saak met Hom reg is of nie.”

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op grond van wat jy nou sê, sal jy eendag vrygespreek of veroordeel word.”

Deel
Lees MATTEUS 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's