YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 12:35

MATTEUS 12:35 Bybel vir almal (ABA)

'n Goeie mens het 'n klomp goeie dinge in sy hart, daarom praat hy altyd goeie en mooi woorde. 'n Slegte mens het 'n klomp slegte dinge in sy hart, daarom praat hy altyd slegte dinge.

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart goeie dinge te voorskyn, en die slegte mens bring uit die slegte skat slegte dinge te voorskyn.

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die goeie mens bring die goeie te voorskyn uit die oorvloed goeie dinge in sy hart; die slegte mens bring die slegte te voorskyn uit die oorvloed slegte dinge in sy hart.

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die goeie mens bring uit die goeie skatkamer goeie dinge na vore, en die slegte mens bring uit die slegte skatkamer slegte dinge na vore.

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

'n Goeie mens bring uit die goeie skat van die hart goeie dinge te voorskyn, en 'n slegte mens bring uit die slegte skat slegte dinge te voorskyn.

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:35 Die Boodskap (DB)

As jy luister na wat iemand sê, sal jy agterkom of sy gesindheid reg is en hy van ‘binne’ skoon is.

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Goeie mens bring uit die oorvloed goeie dinge in sy hart goeie dinge te voorskyn en ’n slegte mens bring uit die oorvloed slegte dinge in sy hart die slegte te voorskyn.

Deel
Lees MATTEUS 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's