MALEAGI 3:9
MALEAGI 3:9 Bybel vir almal (ABA)
Ek het opgehou om julle te seën, maar julle hou aan om van My te steel. Al die Israeliete doen dit.”
Deel
Lees MALEAGI 3MALEAGI 3:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Met die vloek is julle belaai, en tog beroof julle My, julle, die hele nasie!
Deel
Lees MALEAGI 3MALEAGI 3:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar rus alreeds 'n vloek op julle en tog bly julle My beroof; die hele nasie doen dit.
Deel
Lees MALEAGI 3MALEAGI 3:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar rus 'n vloek op julle, maar vir My bly julle beroof, julle hele nasie.
Deel
Lees MALEAGI 3MALEAGI 3:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vervloek is julle met 'n vloek, want julle het My beroof, ja, hierdie hele nasie.
Deel
Lees MALEAGI 3