MALEAGI 3:13
MALEAGI 3:13 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sê: “Julle het lelike dinge van My gesê. Maar julle vra: ‘Wat het ons van U gesê?’
Deel
Lees MALEAGI 3MALEAGI 3:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vermetel is julle woorde teen My, sê die HERE. Maar julle vra: Wat het ons onder mekaar teen U gespreek?
Deel
Lees MALEAGI 3MALEAGI 3:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle het vermetele dinge oor My kwytgeraak, sê die Here. Maar julle vra: “Wat het ons oor U gesê?”
Deel
Lees MALEAGI 3MALEAGI 3:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Julle laat harde woorde oor My val,” sê die HERE. “En dan vra julle, ‘Wat het ons vir mekaar oor U gesê?’
Deel
Lees MALEAGI 3MALEAGI 3:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U woorde was sterk teen My, spreek die HERE. Maar julle sê: Wat het ons so baie teen U gespreek?
Deel
Lees MALEAGI 3