YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MALEAGI 2:4

MALEAGI 2:4 Bybel vir almal (ABA)

Dan sal julle weet Ek het gesê wat julle moet doen. Dit was my verbond met Levi, julle voorvader.” Dit sê die Here wat oor alles regeer.

Deel
Lees MALEAGI 2

MALEAGI 2:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En julle sal gewaar word dat Ek julle hierdie gebod gestuur het, dat dit my verbond kan wees met Levi, sê die HERE van die leërskare.

Deel
Lees MALEAGI 2

MALEAGI 2:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan sal julle besef dat Ek vir julle dié bevel gestuur het sodat my verbond met Levi kan bly bestaan, sê die Here die Almagtige.

Deel
Lees MALEAGI 2

MALEAGI 2:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dan sal julle besef dat Ek hierdie beslissing oor julle gebring het, sodat my verbond met Levi kan bly bestaan, ” sê die HERE, Heerser oor alle magte.

Deel
Lees MALEAGI 2

MALEAGI 2:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En julle sal weet dat Ek hierdie gebod aan julle gestuur het, dat my verbond met Levi kan wees, spreek die HERE van die leërskare.

Deel
Lees MALEAGI 2

MALEAGI 2:4 Die Boodskap (DB)

Dan sal julle dalk verstaan dat dit Ek is, die God wat nooit op sy woord teruggaan nie, wat vir julle hierdie waarskuwing gestuur het sodat die ooreenkoms wat Ek met Levi gemaak het, kan voortgaan.

Deel
Lees MALEAGI 2

MALEAGI 2:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal julle besef dat dit Ek is wat hierdie opdrag gestuur het sodat my verbond met die Leviete kan voortbestaan,” sê die HERE, die Almagtige.

Deel
Lees MALEAGI 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's