YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MALEAGI 2:1

MALEAGI 2:1-2 Bybel vir almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, sê: “ Priesters, Ek het gesê julle moet My eer. Ek het gesê as julle nie gehoorsaam is nie, dan sal Ek julle vervloek, Ek sal julle nie meer seën nie. Julle was nie gehoorsaam nie, daarom het Ek opgehou om julle te seën.

Deel
Lees MALEAGI 2

MALEAGI 2:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN nou, priesters, tot julle kom hierdie gebod.

Deel
Lees MALEAGI 2

MALEAGI 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die bevel wat julle ontvang het, priesters

Deel
Lees MALEAGI 2

MALEAGI 2:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Daarom dan, vir julle geld hierdie beslissing, priesters

Deel
Lees MALEAGI 2

MALEAGI 2:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En nou, o priesters, is hierdie gebod vir julle.

Deel
Lees MALEAGI 2

MALEAGI 2:1 Die Boodskap (DB)

Die volgende stukkie advies van die Here, die Grootkoning, is vir julle bedoel, priesters.

Deel
Lees MALEAGI 2

MALEAGI 2:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Luister, priesters, hierdie opdrag is vir julle!”

Deel
Lees MALEAGI 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's