YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MALEAGI 1:5

MALEAGI 1:5 Bybel vir almal (ABA)

Israeliete, julle sal dit self sien, en julle sal sê: ‘Die Here is groot en sterk, ook buite die land Israel.’ ”

Deel
Lees MALEAGI 1

MALEAGI 1:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En julle oë sal dit aanskou, en julle sal sê: Groot is die HERE oor die gebied van Israel!

Deel
Lees MALEAGI 1

MALEAGI 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle sal dit met julle eie oë sien en julle sal sê: “Die Here is groot, ook buite die grense van Israel.”

Deel
Lees MALEAGI 1

MALEAGI 1:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Met julle eie oë sal julle dit sien en julle sal self erken: “Die HERE is groot buite die grense van Israel.”

Deel
Lees MALEAGI 1

MALEAGI 1:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En julle oë sal dit sien, en julle sal sê: Groot sal die HERE wees van die grens van Israel af.

Deel
Lees MALEAGI 1

MALEAGI 1:5 Die Boodskap (DB)

Julle sal dit met julle eie oë sien en dan sal julle nie anders kan nie as om te sê: “Maar die Here is in beheer selfs tot anderkant Israel se grense.”

Deel
Lees MALEAGI 1

MALEAGI 1:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As julle die vernietiging met julle eie oë sien, sal julle sê: ‘Die grootheid van die HERE strek baie verder as ons landsgrense!’”

Deel
Lees MALEAGI 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's