YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MALEAGI 1:12

MALEAGI 1:12 Bybel vir almal (ABA)

“Maar julle wat priesters is, julle eer My nie. Julle sê die altaar van die Here is onrein, en julle respekteer nie die offers op die altaar nie.

Deel
Lees MALEAGI 1

MALEAGI 1:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Julle daarenteen ontheilig dit as julle sê: Die tafel van die HERE is verontreinig, en wat sy opbrings betref — sy spys is veragtelik.

Deel
Lees MALEAGI 1

MALEAGI 1:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar júlle doen my Naam oneer aan. Julle dink die altaar van die Here kan maar ontwy word en die offers daarop met minagting behandel word.

Deel
Lees MALEAGI 1

MALEAGI 1:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Maar julle ontheilig my Naam aangesien julle dink, die tafel van die Heer is besoedel, en oor wat dit bied, dink julle, sy voedsel kan maar geminag word.

Deel
Lees MALEAGI 1

MALEAGI 1:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar julle het dit ontheilig deurdat julle sê: Die tafel van die HERE is ontheilig; en die vrug daarvan, ja, sy spys is veragtelik.

Deel
Lees MALEAGI 1

MALEAGI 1:12 Die Boodskap (DB)

Julle optrede is sonder respek. Julle nooi My as ’n gas, maar dit waarmee julle die tafel vir My dek, is goed wat julle self nie eens wil hê nie.

Deel
Lees MALEAGI 1

MALEAGI 1:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Julle bewys nie respek deur dit wat julle doen nie. Met die veragtelike offers wat julle bring, sê julle eintlik dat julle die altaar van die Here minag.

Deel
Lees MALEAGI 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's