LUKAS 9:57
LUKAS 9:57 Bybel vir almal (ABA)
Toe Jesus en sy dissipels besig was om na Jerusalem te gaan, het iemand vir Jesus gesê: “Ek sal saam met U gaan, oral waar U gaan.”
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:57 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN terwyl hulle op reis was, sê iemand op die pad vir Hom: Here, ek sal U volg, waar U ook mag gaan!
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:57 Afrikaans 1983 (AFR83)
Terwyl hulle op pad was, sê iemand vir Hom: “Ek sal U volg waar U ook al gaan.”
Deel
Lees LUKAS 9