LUKAS 9:56
LUKAS 9:56 Bybel vir almal (ABA)
Jesus en sy dissipels het toe na 'n ander dorpie gegaan.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:56 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want die Seun van die mens het nie gekom om die mense se lewe te verderf nie, maar te red. En hulle het na 'n ander dorp vertrek.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:56 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna het hulle die reis voortgesit na 'n ander dorp toe.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:56 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die Seun van die mens het nie gekom om mense se lewens te vernietig nie, maar om hulle te red. En hulle het na 'n ander dorp gegaan.
Deel
Lees LUKAS 9