LUKAS 9:53
LUKAS 9:53 Bybel vir almal (ABA)
Maar die mense wou nie vir Jesus daar hê nie, omdat Hy na Jerusalem wou gaan.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:53 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het Hom nie ontvang nie, omdat Hy na Jerusalem op reis was.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:53 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar die inwoners wou Hom nie ontvang nie, omdat Hy na Jerusalem toe op pad was.
Deel
Lees LUKAS 9