YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 9:51

LUKAS 9:51 Bybel vir almal (ABA)

Dit was amper Jesus se tyd om na die hemel te gaan. Hy het besluit om na Jerusalem te gaan.

Deel
Lees LUKAS 9

LUKAS 9:51 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN toe die dae van sy opneming nader kom, het Hy sy aangesig gerig om na Jerusalem te reis

Deel
Lees LUKAS 9

LUKAS 9:51 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die tyd nader kom dat Jesus in die hemel opgeneem sou word, het Hy vasbeslote die reis na Jerusalem begin

Deel
Lees LUKAS 9

LUKAS 9:51 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe die tyd vir Jesus se hemelvaart nader kom, was Hy vasberade om die reis na Jerusalem te onderneem.

Deel
Lees LUKAS 9

LUKAS 9:51 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En dit het gebeur, toe die tyd aangebreek het dat hy opgeneem sou word, het hy vasberade sy aangesig gerig om na Jerusalem te gaan

Deel
Lees LUKAS 9

LUKAS 9:51 Die Boodskap (DB)

Jesus se taak om God se nuwe wêreld bekend te maak het nou stadig maar seker einde se kant toe begin staan. Hy moes binnekort na sy hemelse woonplek toe terugkeer. Maar eers moes Hy na Jerusalem toe gaan.

Deel
Lees LUKAS 9

LUKAS 9:51 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die tyd naderkom vir Jesus se terugkeer hemel toe, het Hy vasbeslote die tog na Jerusalem begin.

Deel
Lees LUKAS 9
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's