LUKAS 9:44
LUKAS 9:44 Bybel vir almal (ABA)
“Julle moet goed luister na wat Ek vir julle sê. Die tyd is nou naby wanneer God vir My, die Seun van die mens, vir die mense sal gee sodat hulle My kan doodmaak.”
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:44 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bewaar hierdie woorde in julle ore; want die Seun van die mens sal oorgelewer word in die hande van die mense.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:44 Afrikaans 1983 (AFR83)
Terwyl almal verbaas was oor alles wat Jesus gedoen het, sê Hy vir sy dissipels: “Wat julle betref, hou hierdie woorde goed in gedagte: Die Seun van die mens gaan in die hande van mense oorgelewer word.”
Deel
Lees LUKAS 9