LUKAS 9:43
LUKAS 9:43 Bybel vir almal (ABA)
Al die mense was verbaas omdat God so sterk is en dit alles kan doen. Al die mense was verbaas oor alles wat Jesus gedoen het. Maar Jesus het vir sy dissipels gesê
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:43 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En almal was verslae oor die majesteit van God. En toe almal verwonderd was oor alles wat Jesus gedoen het, sê Hy vir sy dissipels
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:43 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Almal was verstom oor die grootheid van God. Terwyl almal nog verbaas was oor al die dinge wat Hy gedoen het, sê Hy vir sy dissipels
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:43 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle was almal verbaas oor die magtige krag van God. Maar terwyl hulle almal verwonder het oor alles wat Jesus gedoen het, sê Hy vir sy dissipels
Deel
Lees LUKAS 9