LUKAS 9:37
LUKAS 9:37 Bybel vir almal (ABA)
Die volgende dag het Jesus en die drie dissipels afgekom van die berg. Baie mense het na Hom toe gekom.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN op die volgende dag toe hulle van die berg afklim, kom 'n groot skare Hom tegemoet.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:37 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die volgende dag, toe hulle die berg afkom, het 'n groot klomp mense Jesus tegemoet gekom.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:37 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nadat hulle die volgende dag van die berg afgekom het, het 'n groot skare mense Hom tegemoet gekom.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:37 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dit het gebeur dat die volgende dag, toe hulle van die heuwel afgekom het, baie mense hom teëgekom het.
Deel
Lees LUKAS 9