YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 9:25

LUKAS 9:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wat baat dit 'n mens tog as hy die hele wêreld win, maar homself verloor of skade aandoen?

Deel
Lees LUKAS 9

LUKAS 9:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wat help dit 'n mens as hy die hele wêreld as wins verkry, maar homself verloor of te gronde gaan?

Deel
Lees LUKAS 9

LUKAS 9:25 Bybel vir almal (ABA)

As jy alles in die wêreld kry maar jy verloor jou lewe vir altyd, dan help dit jou niks.

Deel
Lees LUKAS 9

LUKAS 9:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wat baat dit 'n mens tog as hy die hele wêreld win, maar homself verloor of skade aandoen?

Deel
Lees LUKAS 9

LUKAS 9:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wat help dit 'n mens as hy die hele wêreld as wins verkry, maar homself verloor of te gronde gaan?

Deel
Lees LUKAS 9

LUKAS 9:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want wat help dit 'n mens as hy die hele wêreld as wins bekom het, maar homself verloor of skade aangedoen het?

Deel
Lees LUKAS 9

LUKAS 9:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want wat baat 'n mens as hy die hele wêreld win en homself verloor of verwerp word?

Deel
Lees LUKAS 9

LUKAS 9:25 Die Boodskap (DB)

“As jy net vir jouself leef, kan jy dalk die hele wêreld aan jou voete hê. Maar wat help dit alles? Want uiteindelik beland jy in die hel. Dan het jy regtig alles verloor: vir altyd.

Deel
Lees LUKAS 9

LUKAS 9:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat sal dit jou tog help as jy alles in die lewe bereik, maar in die proses jouself vernietig of skade aandoen?

Deel
Lees LUKAS 9
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's