LUKAS 9:21
LUKAS 9:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Jesus het hulle gewaarsku om dit vir niemand te vertel nie.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:21 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het toe vir sy dissipels gesê hulle mag nie vir ander mense vertel dat Hy die Christus is nie.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe gee Hy hulle 'n streng bevel en gebied hulle om dit aan niemand te vertel nie.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het hulle uitdruklik belet om dit vir ander mense te vertel
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het hulle opdrag gegee om dit aan niemand te vertel nie
Deel
Lees LUKAS 9